Hantering van motorfiets ongeluk eis *** Outsurance
<p>My seun was met sy motorfiets in 'n ongeluk betrokke waar 'n persoon oor 'n stop gery het sonder om te stop. Ek het die ongeluk by die versekering aan gemeld waar my eis eers deur die eise afdeling ( Mnr Donny van Wyk)</p> <p>hateerig is en werklik vinnig en proffesioneel af gehandel en my geld is aan my uitbetaal en my bybetalling is weerhou waarna dit na die regs afdeling gestuur is wat deur Mnr Randall Arendse gehanteer is om my bybetaling van die ander versekeraar terug te kry daar is die eis ook vinng en proffesioneel gehanteer en het ek ook ny geld terug gekry. Ek wil weer eens dankie se vir die twee persone wat dit gehanteer het en Outsurance kan rerig trots wees om twee sulke bekwame/vriendelike en toegewyde persone te he.</p>
Ons is baie bly om te sien jy het fantastiese diens van Donny and Randall ontvang .
Hulle gaan vreeslik bly wees as hulle jou wonderlike kompliment te ontvang.
Baie dankie vir jou boodskap!
Groete, Sarah
Ons is baie bly om te sien jy het fantastiese diens van Donny and Randall ontvang .
Hulle gaan vreeslik bly wees as hulle jou wonderlike kompliment te ontvang.
Baie dankie vir jou boodskap!
Groete, Sarah
Dis 'n plesier
Dis 'n plesier
