TvdM
Tari van der Merwe
1 reviews | Active since Oct 2015
12 Oct 2015, 13:02
Gotta love Outsurance!
Baie dankie vir Outsurance in S.A! Ek is n jong dame van Walvisbaai, Namibia wat n kans gevat het op julle website en nie eers 2min later nie toe s***el iemand my! Julle het uitstekende diens en die gaafste persooneel wat ek al tee gekom het. Ek dink nie daar is enige ander maatskapy wat naby aan julle diens kan kom nie. Ek sien uit om altyd gebruik te maak van julle diens en sal julle altyd voorstel vir alle mense. Julle laat my genuine N$ 637.00 spaar elke maand van nou af!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)