M
Maliza

1 reviews | Active since Apr 2026

14 Apr 2026, 10:03

Goeie More

Goeie More. Baie dankie vir julle uitmuntende diens. Eerstens het hulle my gehelp om my OUTsurance versekering oop te hou terwyl ek nie in besit van my motor was nie. T****ens het hulle my vinnig gehelp om weer die versekering in werking te sit en Derdens het Tiffiny vir my raad gegee vir as ek eendag die motor van my drome raak loop eers die versekering uit te werk voordat ek n verkeerde besluit maak ten opsigte van die motor. Baie dankie OUTsurance vir julle uitstekende diens

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply14 Apr 2026, 10:04
Official
Hello Maliza,

We are thrilled to see that the service received was so awesome, thank you for letting us know.

Regards, The OUTsurance Team.