AP
Adele P
1 reviews | Active since Jul 2015
15 Jul 2015, 14:58
GOEIE DOELTREFFENDE DIENS
Ek het ingebel om 'n verandering op my polis aan te bring. Ek is deur ges***el na Callie toe by Outsurance Lewens versekering. Hy het my vinnag en vriendelik en profesioneel gehelp binne minute was die verandering aangebring en het ek ook my polis per e-pos ontvang.<br> <br> Ek wil Callie van Outsurance net bedank vir sy vriendelike en flinke diens
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)