Goeie diens en help.
<p>Vroutjie op vakansie, neem haar Overlocker saam, toe sy dit iut motor haal val dit en spat in stukke.</p> <p>Bel Outsurance en Desorine Bedwell, Outsurance konsutant, help my en gou-gou is alles uit gesort en die saakie is af gehandel, baie dankie Des vir jou flinke hulp.</p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OUTsurance's replyOfficial
23 Jun 2016, 07:35Ons is baie trots op Desorine se flinke en professionele diens!
Dankie vir die kompliment, jy het haar dag gemaak!
Groete, Sarah
OUTsurance's reply23 Jun 2016, 07:35
Official
Ons is baie trots op Desorine se flinke en professionele diens!
Dankie vir die kompliment, jy het haar dag gemaak!
Groete, Sarah
