TS
Tommy S

1 reviews | Active since May 2018

16 May 2018, 10:58

Goeie diens deur Celeste de Klerk van Outsurance

Hiermee wil ek net graag dank betuig aan Celeste De Klerk van Outsurance met wie ek gedeel het met my aansoek vir `n polis. Nie net het sy proffesioneel die aansoek hanteer nie, maar dit het vir my gevoel asof ek `n jare lange polishouer is. Sy is werklik `n aanwins vir Outsurance. Baie dankie Celeste.

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply16 May 2018, 13:34
Official

Celeste is ‘n ster!

Baie dankie dat jy ons laat weet het van haar puik dienslewering, sy gaan jou kompliment vreeslik baie waardeer.

Groete,

Joy