LB
Leoni B

1 reviews | Active since Oct 2015

29 Oct 2015, 11:15

Goeie diens by Outsurance

Baie dankie vir die goeie en vriendelike diens.

Baie dankie Outsurance personeel wat betrokke was by die uitbetaling van my eis nadat my voertuig die maand gesteel is.

0
Replies (0)