1 reviews | Active since Jan 2017

06 Jan 2017, 14:52

Goeie diens

<p>Nina het my van uitstekende raaf bedien en kwotasies vir my ge e-pos dodat ek n ingeligte besluit kan neem. Dankie Nina</p>

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply06 Jan 2017, 15:21
Official

Dankie vir jou mooi kompliment!

Ons is so trots op Nina se goeie dienslewering en sal seker maak sy ontvang jou boodskap.

Groete, Sarah