Goeie diens
<p>Leigh Johnson van Outsurance het my gehelp met my navrae om goedkoper versekering vir my kar en huis-inhoud... Eerste oproep was baie lank vir my, veral omdat dit tydens werks-ure plaas gevind het, maar dis verstaanbaar dat dit tyd vat om al jou inligting te bekom oor die foon. .... Maar, ek moet sê dat hy ongelooflik vinnig is om my terug te s***el en die info op emails is deeglik en verstaanbaar.... Ek haal my hoet af vir al jul mense wat dag na dag telefonies met klieênte in ****ak moet bly.... en dan nog positief en opgewek moet klink...</p> <p>Leigh, a job well done!!!!</p>
Ons waardeer jou boodskap opreg, baie dankie!
Leigh is 'n ster en ons sal seker maak hy kry die nodige erkenning.
Welkom by OUTsurance!
Groete, Sarah
Ons waardeer jou boodskap opreg, baie dankie!
Leigh is 'n ster en ons sal seker maak hy kry die nodige erkenning.
Welkom by OUTsurance!
Groete, Sarah
