RR
Rosalie R

1 reviews | Active since Mar 2025

10 Mar 2025, 10:42

Goeie Dag Ek nog nooit geclaim van enige plek nie

Goeie Dag Ek nog nooit geclaim van enige plek nie. Ek was onseker hoe dit werk, ons het water skade met ons besigheid gehaad, ek het my makelaar gebel wat my eis ingesit het so half uur da na het outsurance my gebel so 2 dae daar na was assesor by ons en 2 weke later was fonse uitbetaal. Alles was so maklik en vinnig en die hulp en bystand was fantasties. Ek sal Outsurance aan enige iemand aanbeveel kan oor niks kla in die hele proses nie. dankie

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply10 Mar 2025, 10:59
Official
Hallo Rosalie,

Baie dankie vir die wonderlike resensie.

Ons is verheug om te hoor dat jou eisproses so doeltreffend hanteer is.

Groete,
Die OUTsurance Span