FvdBf
Flip van den Berg flipvdenberg
1 reviews | Active since Oct 2024
17 Oct 2024, 10:15
Goei môre, ek is deur Catherine gehelp in die taal van my keuse
Goei môre, ek is deur Catherine gehelp in die taal van my keuse. Na verifieëring dat ek is wie ek sê ek is, het sy my stap vir stap deur elke afdeling gevat en vir my alles verduidelik sodat ek seker is ek verstaan. Inligting wat ek vir haar ge epos het, het sy verwerk en my terug gebel en bevestig dat dit verander is en my dokumente verander is en dat die kanselasie van die voertuig wat ek ingeruil het vandag van my naam af sal kom en my nuwe voertuig verseker sal wees. Nadat ek die dokumentegelees het wat sy gestuur het, weet ek als is nou weer op datum en wil graag vir Cathrine baie dankie sê vir punk kliënte diens. Doen so voort! Groete, Flip van den Berg.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OUTsurance's replyOfficial
17 Oct 2024, 10:27Hallo Flip,
Baie dankie vir die wonderlike resensie.
Ons streef daarna om ongelooflike diens aan ons kliënte te lewer, en dit is fantasties om te weet ons pogings het vrugte afgewerp.
Kudos aan Catherine dat sy die ongelooflike diensvlag so hoog laat wapper het.
Groete,
Die OUTsurance Span

OUTsurance's reply17 Oct 2024, 10:27
Official
Hallo Flip,