Gelukkige en tevrede klient.
<p>Ek, Mnr. P de Bruyn het ń eis vir my boot wat beskadig was ingestel. Mnr. Karel v d Walt het dadelik vriendelik, behulpsaam en proffesionee l voorgekom. Hy het verskeie oproepe na my gemaak todat die eis vinnig afgehandel was. Baie dankie vir die harde werk en omgee Mnr. v d Walt. Mnr. Peet de Bruyn.</p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OUTsurance's replyOfficial
17 Jan 2017, 11:50Wonderlike kompliment vir Karel, baie dankie!
Karel se dag is gemaak!
Groete, Sarah
OUTsurance's reply17 Jan 2017, 11:50
Official
Wonderlike kompliment vir Karel, baie dankie!
Karel se dag is gemaak!
Groete, Sarah
