NV
Naas V
1 reviews | Active since Feb 2013
22 Sept 2020, 12:00
Geen kliëntediens.
Om 10:56 het ek inges***el en gevra om met 'n agent in Afrikaans te praat. Die vrou het gesê sy moet 'n epos aan haar bestuurder stuur en dat ek binne 5 minute ges***el sal word. Na 45 minute het dit nog nie gebeur nie. Klagte op julle webwerf is ook nie beantwoord nie. SWAK! OT348981
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)OUTsurance's replyOfficial
22 Sept 2020, 13:52Goeie dag Naas,
Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het.
Ons kan bevestig dat Carly met jou in verbinding was en sy gehelp het met jou navraag.
Baie jammer oor die swak diens ervaring.
Vriendlike groete,
OUTsurance

OUTsurance's reply22 Sept 2020, 13:52
Official
Goeie dag Naas,
Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het.
Ons kan bevestig dat Carly met jou in verbinding was en sy gehelp het met jou navraag.
Baie jammer oor die swak diens ervaring.
Vriendlike groete,
OUTsurance
Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het.
Ons kan bevestig dat Carly met jou in verbinding was en sy gehelp het met jou navraag.
Baie jammer oor die swak diens ervaring.
Vriendlike groete,
OUTsurance
NV
Naas V's updateReviewer Update
22 Sept 2020, 14:17Dis net jammer dit was 'n uur te laat en dat julle soveel van my tyd gemors het.
NV
Naas V's update22 Sept 2020, 14:17
Reviewer Update
Dis net jammer dit was 'n uur te laat en dat julle soveel van my tyd gemors het.