AB
ANSONETTE B

1 reviews | Active since Jan 2016

19 Jan 2016, 14:27

FANTASTIESE DIENS VANAF OUTSURANCE EN DAWID SMITH

Graag bedank ek OUTSURANCE vir hulle fantastiese diens wat ek ontvang het, was in 'n motorongeluk die saterdag oggend eis is gerapporteer en het my huurmoter nog dieselfde dag ontvang Dawid Smith die assesor wat aangestel is vir my eis het my die maandag gebel en afspraak gereel. Wat 'n great mens profesioneel en het baie empatie met die sitsuasie gehad baie dankie Dawid dat jy so profesioneel opgetree het al die moeite van jou kant af met die eis se afhandeling einde van die jaar is nie 'n maklike tyd nie en met jou vinnige optrede is my eis afgehandel en ek kon aangaan met my lewe.

0
Replies (0)