YVdW
Yolande Van der Watt

1 reviews | Active since Mar 2017

06 Mar 2017, 19:31

Fantastiese diens vanaf Marthinus van Rooyen

<p>Hy het absoluut moeite gedoen om alles behoorlik te verduidelik. Hy was bedagsaam, ordentlik en baie professioneel.</p>

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply07 Mar 2017, 11:16
Official

Marthinus gaan jou kompliment vreeslik baie waardeer!

Goeie werk Marthinus, hou so aan!

Groete, Sarah