LR
Liezel Russell-Brett

1 reviews | Active since Jun 2016

17 Jun 2016, 10:43

Fantastiese diens

Karien Rademeyer

Baie dankie vir jou hulp en geduld met die eis wat ek ingedien het

Fantastiese diens wat jy gelewer het

Ook dat jy verstaan het en empatie gehad het met die hele situasie

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply17 Jun 2016, 11:14
Official

Ons waardeer jou terugvoering geweldig baie en weet Dit gaan besonders baie vir Karien beteken!

Ons is baie bly die eis is tot jou tevredenheid afgehandel.

Groete

Dinky