1 reviews | Active since Feb 2015
Extra mile service
Ons kinders was in 'n motorongeluk waarin die motortjie afgeskryf is. Deo het persoonlik met my ****ak gemaak en die motor die dag nadat dit afgeskryf is van die assuransie afgehaal sodat ons nie onnodige uitgawes het op 'n motor wat afgeskryf is nie.

Hy het gevra of ons die motor gaan vervang en met die bevestiging hiervan het hy met my telefoniese afsprake gemaak om op te volg wat die detail van die nuwe voertuig is. Deo het nie een oproep gemis of later gebel soos belowe nie - alhoewel my foon met geleentheid af moes wees as gevolg van vergaderings waarin ek betrokke was het hy steeds 'n boodskap gelos en gese hy sal terug s***el en elke keer die beloofte tyd die belofte nagekom.

Deo se professionaliteit is uitmuntend en hy het 'n besonderse duidelike manier van praat oor 'n telefoon - ek het geweet wat hy s? en wat hy van ons verlang.

Doe Nel - jy is uitnemend

Die Steel gesin