VF
Via F

1 reviews | Active since Jul 2015

13 Jul 2015, 22:34

Excellent service

''n Persoon in Potch het in my dogter vasgery. Sy het nMiddelburg toe gekom vir die vakansie. Ek het Riaan ges***el wat as die assessor optree vir Outsaurance en hy het my ongelooflik gehelp want die kar moes in Secunda reggemaak word. Hy het selfs gere?l dat die kar by die huis kom haal is en weer by die huis afgelewer is. ''n Week later het ek in' 'n taxi gery wat reg voor my gestop het, my man was nie by die huis nie en ek het Riaan weer ges***el. Hy het sommer dadelik na die ongelukstoneel gery en alles vir my gere?l!!! Self die kar laat insleep my gehelp met die dokumentasie en my by die huis gaan aflaai. Later teruggekom om alles te bring wat waardevol was in die kar!! Ek kan regtig net met die grootste lof van hom praat!!! Outsaurance kan trots wees op so ''n voortreflike assessor!! Nogmaals baie dankie!!

0
Replies (0)