1 reviews | Active since Jun 2017

12 Jun 2017, 13:07

Excellent service

<p>Mej Botha baie dankie vir jou uitstekende diens en dat jy so baie oplettend is om te hoor ek is Afrikaans en na my belange om te sien. </p>

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply12 Jun 2017, 14:41
Official

Ons is vreeslik trots op Shireen se uitmuntende dienslewering!

Dankie vir jou mooi kompliment, sy gaan dit ontsettend baie waardeer.

Groete, Sarah