1 reviews | Active since Apr 2018
Na ons gewapende roof sowat 'n week en 'n half gelede, het ons net uitstekende diens van Outsurance ontvang. Paul Kruger Janse van Rensburg het die eis baie goed hanteer en Pieter Erwee, die assessor het baie moeite gedoen om die eis te finaliseer. Dit was binne 3 werksdae gefinaliseer. Baie dankie vir die betrokke persone vir julle uiters professionele diens. Dit was veral lekker om in Afrikaans bedien te word. Boon en Olive Botha
Hallo olive-en-boon-botha
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering oor die dienslewering wat julle ontvang het na die aaklige ervaring.
Paul en Pieter sal hierdie kompliment geweldig baie waardeer.
Ons allerbeste wense vir julle vir die toekoms.
Groete
Dinky
Best regards,

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.