Ernie Pieterse
<p>Ekt Outsurance gebel om kwotasie te kry vir ons voertuigversekering. Wat n aangename diens het ek gekry. Ernie was baie vriendelik behulpsaam en profesioneel. Hy het als mooi duidelik aan my verduidelik en al julle dienste aan my verduidelik. Ek glo dat al julle agente so is maar regtig Ernie 10 uit 10 vir jou diens.</p> <p>Dankie</p> <p>Iris Gouws</p> <p> </p>
Duisend dankies vir hierdie wonderlike kompliment vir Ernest! Ons is uiters trots op sy uitmuntunde dienslewering en kennis.
Van almal van ons: baie welkom en ons weet jou toekomstige diens-ervaringe sal nie teleurstel nie.
Groete
Dinky