1 reviews | Active since Jul 2016

14 Jul 2016, 16:25

Ernie die Outsurance Bom

<p>As julle fantastiese diens wil he, bel vir Ernie!!</p> <p>Fantastiese diens en baie vriendelik!</p> <p>Vinnige diens!</p> <p>Dankie Ernie</p>

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply15 Jul 2016, 12:05
Official

Ernie jy is 'n ster en ons is baie trots op jou!

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.

Groete

Sarah