MP
Marinda P

1 reviews | Active since Mar 2010

08 Jul 2015, 09:51

Email wat geignoreer is

Eerstens wil ek vra dat Ousurance asb Afrikaans spekende personeel moet aanstel wat mens kan help. Die Engels sprekendes moet ek oor en oor verduidelik dat ek op 8 Junie 'n email gestuur het om my pa se goed te kanselleer omrede hy 24 Mei oorlede is. Ek het die doodsertifikaat ook aangeheg in my skrywe. Tot op hede het geen persoon my ge****ak van Outsurance. Vandag kry ek 'n sms op my pa se selfoon oor sy premie nie betaal is nie. Weet nie hoe gaan hy uit sy graf dit betaal nie

0
Replies (0)