SB
Susanna B

1 reviews | Active since Jan 2024

10 Mar 2025, 10:19

Ek was vir lank by outsurance maar moes ongelukkig dit kanseleer

Ek was vir lank by outsurance maar moes ongelukkig dit kanseleer. Hierdie maand het ek weer by hulle aan gesluit. Eerstens die konsultant waarmee ek gepraat het was so behulpsaam en profesioneel. Hy het my so mooi gehelp. Ek het dadelik my ander versekering gekanseleer. Om deel te wees van die outsurance familie voel of daar n berg van my skouers af is. Hulle help altyd waar hulle kan en die mees belangrikste is dat hul mense vriendelik is en nie ongeduldig nie. Dankie outsurance vir die puik diens en VRIENDELIKHEID

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply10 Mar 2025, 11:01
Official
Hallo Susanna,

Dankie vir die positiewe, omvanttende terugvoer!

Ons waardeer u lojale ondersteuning opreg!

Jou vriendelike woorde van lof is bemoedigend en sal die wereld vir die span beteken.

Welkom terug van ons almal.

Groete,
Die OUTsurance Span