AE
Amelia E

1 reviews | Active since May 2025

08 May 2025, 11:03

Ek was baie ongelukkig by my vorige versekering en besluit om Outsurance te probeer

Ek was baie ongelukkig by my vorige versekering en besluit om Outsurance te probeer. En HOE verras was ek met die kliente diens, die profesionele hulpvaardigheid, die tyd wat ek spandeer het op die lyn was soveel vinniger en dan het hulle soveel moeite gedoen om my te help spaar op my maandelikse premie want ek is n weduwee. Ek sal outsurance aanbeveel vir enige een wat versekering wil uitneem met n geruste hart, n beter beursie en n glimlag. Bitter baie dankie julle is tops !!!!!!!!

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply08 May 2025, 11:14
Official
Hallo Amelia,

Baie dankie vir jou wonderlike resensie!

Ons is ongelooflik bly dat jy sulke puik en vriendelike diens ervaar het en n lekker besparing kon kry ook!

Baie welkom by die OUTsurance Familie.

Groete,
Die OUTsurance Span