EE
Elize E

1 reviews | Active since Feb 2025

04 Feb 2025, 21:05

Ek sal Outsurance enige dag enige tyd aanbeveel aan almal

Ek sal Outsurance enige dag enige tyd aanbeveel aan almal. Ek het Outsurance ges***el vir motorversekering op my 2005 Chev Spark. Hulle het nie gehuiwer nie en my aanvaar teen n belaglike klein bedrag per maand. N paar maande terug het my motor net gaan staan op die N12. Ek was bang ek was alleen en kar was half in die veld langs die pad. Ek het Outsurance ges***el en die dame het aanlyn met my gebly terwyl sy n towtrok gereel het. Ek was baie bang. Die trok was gou by my en my vanaf Westonaria tot by my mechanic in Fochville geneem en my kar daar afgelaai. N week gelede het ek my kar per ongeluk op sy boot gestamp teen n hoek van n muur. Ek het Outsurance gebel en Micheal Pieters het my gehelp en daagliks op hoogte gehou. My kar se afspraak is gemaak my eis goedgekeur sonder enige twyfel en word nou herstel SONDER enige bybetaling. Dankie Outsurance dat julle altyd daar is en julle nie vals adverteer nie. En weereens baie dankie Micheal Pieters vir jou moeite.

0
Replies (3)
OUTsurance
OUTsurance's reply04 Feb 2025, 21:19
Official
Hello 

We are thrilled to hear that your experience with us was so awesome.
 
 Thank you for taking the time to leave us such a wonderful review.

Regards
The OUTsurance Team 

EE
Elize E's update04 Feb 2025, 21:27
Reviewer Update
All I can say is thankyou thankyou thankyou out of my heart
OUTsurance
OUTsurance's reply04 Feb 2025, 21:37
Official
Hello 

We are thrilled to hear that your experience with us was so awesome.
 
 Thank you for taking the time to leave us such a wonderful review.

Regards
The OUTsurance Team