YS
Yvonne S

1 reviews | Active since Jan 2022

04 May 2025, 15:42

Ek kan nie glo dat ek uiteindelik my suzuki gekry het vir my 65ste verjaarsdag nie

Ek kan nie glo dat ek uiteindelik my suzuki gekry het vir my 65ste verjaarsdag nie. Ongelukkig is my lewensmaat van 44 jaar oorlede en kan hy nie die gevoel saam met ons deel nie. Ek het my splinter nuwe kar gekry en na net n paar dae "reverse" iemand in my voorste deur vas. Ek het al die nodige bewyse en fotos ingedien en nog uitstel gekry om die "panelbeating" te laat doen aangesien ek dinge gehad het om te doen waar ek woon in Leeupoort. Ek glo dat hulle my vinnig en vriendelik sal bystaan as ek na die 12 de Mei deurkom Ptetoria toe. Ek sien net n goeie samewerking vir ons in die toekoms. Ek sal graag my huis ook deur OUTsurance wil laat beskerm. Voorlo*** baie dankie vir julle en die gemoedsrus wat daarmee saamkom. Yvonne Schmiedeskamp

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply04 May 2025, 19:28
Official
Hello Yvonne

Ons is so jammer om te hoor van die ongelukkige voorval. Dankie dat jy jou uitstekende dienservaring met ons deel. Jou toekomstige interaksies met ons sal nie teleurstel nie.

Groete,
Die OUTsurance Span