PD
Pieter D

1 reviews | Active since Sept 2025

02 Sept 2025, 08:40

Ek is al vir meer as 40 jaar ononderbroke virseker

Ek is al vir meer as 40 jaar ononderbroke virseker. Ek was jare lank self n makelaar maar nooit kon dink die ongelooflike diens Outsurence bied nie. Maar nommer 1 is die premie dis onvergelykbaar. Die mense wat daar werk is opgelei en weet presies hoe en waar om te help.

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply02 Sept 2025, 08:48
Official
Hello Pieter, 

Thank you for sharing your OUTstanding service experience with us.

Thank you for taking the time to review your service experience. 

Regards,
The OUTsurance Team.