LM
Liza M

1 reviews | Active since Jan 2019

13 Apr 2026, 14:03

Ek is absoluut beïndruk met die diens wat ek van Niekie by OUTsurance ontvang het

Ek is absoluut beïndruk met die diens wat ek van Niekie by OUTsurance ontvang het. Hy het my verwagtinge oortref met sy vriendelikheid en deeglikheid. Dit is sonder twyfel die beste ervaring wat ek nog met 'n versekeringsadviseur gehad het. As jy op soek is na iemand wat regtig omgee vir sy kliënte, is Niekie die persoon om mee te praat. Baie dankie vir die puik ondersteuning!

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply13 Apr 2026, 14:08
Official
Hello Liza,

Kudos to Niekie for delivering awesome service again! Your response means the world. 

Thank you for the compliment!  

Regards, 
The OUTsurance Team.