SJ
Susannavansittert Johanie.sittert

1 reviews | Active since Sept 2025

11 Sept 2025, 10:03

Ek het met Clemour by out Surance gesels en hy het vir my uitstekende diens gegee met n baie baie goeie bekostigbare prys

Ek het met Clemour by out Surance gesels en hy het vir my uitstekende diens gegee met n baie baie goeie bekostigbare prys. Hy was uiters proffesioneel en dit was regtig n baie aangename tydjie wat ek met hom telefonies in gesprek was. Ek sal outsurance sterk aanbeveel. Baie dankie Clemour.

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply11 Sept 2025, 10:08
Official
Hello Susanna, 

We appreciate the compliment very much, especially your kind mention of Clemour's service! 

We are delighted you decided to join our fold - welcome on board!

Regards,
The OUTsurance Team.