J
Johan

1 reviews | Active since Jul 2025

24 Jul 2025, 11:09

Ek het gebel en onmi...

Ek het gebel en onmiddelik word ek gehelp met n vriendelike stem en sy was bereid om my te help met vrae wat ek nie vestaan het nie so dit het my gelukkig gemaak ,dankie outsuance 👏👏😃

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply24 Jul 2025, 11:17
Official
Hello Johan,

Thank you very much for your over-all positive response to our service and product! 

Your loyal support is much valued by all of us!

Regards
The OUTsurance Team