CS
Charmaine S

1 reviews | Active since Feb 2025

02 Feb 2025, 13:26

Ek en my man het albei 'n besigheid en 'n huis van ons eie en 'n agent en streek bestuur het ons gister kom besoek en versekering kom uitskryf en saam bespaar ons nou oor die R1350 pm wat ongelooflik is πŸ™ŒπŸ»β€οΈπŸ™ŒπŸ»β€οΈ Die bestuurder en agent het dit baie mooi u

Ek en my man het albei 'n besigheid en 'n huis van ons eie en 'n agent en streek bestuur het ons gister kom besoek en versekering kom uitskryf en saam bespaar ons nou oor die R1350 pm wat ongelooflik is πŸ™ŒπŸ»β€οΈπŸ™ŒπŸ»β€οΈ Die bestuurder en agent het dit baie mooi uiteengesit en ons het alles verstaan. Baie dankie aan Bianca en die streekbestuurder vir julle eerlikheid en vriendelikheid πŸ™πŸ»Thank you Out Surance julle het ons naweek gemaak!!!!!! πŸ’šπŸ’œ

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply02 Feb 2025, 16:25
Official
Goeiedag Charmaine

Baie dankie vir hierdie fantastiese terugvoer! Bianca sal jou vriendelike woorde van lof baie waardeer. Van ons almal: welkom aan boord! Ons weet dat u toekomstige interaksies met ons nie sal teleurstel nie.

Vriendlike groete,

Die OUTsurance Span