mK
marlize K

1 reviews | Active since Jan 2017

12 Jan 2017, 09:33

Eis : Brand: ***

<p>Ons het 'n brand in die kombuis gehad in Februarie 2015. Vers****** wat 2 de ingekom het, mnr Pierre de Beer: het my Imboja kaste verwyder en in sy motorhuis gebere, Ons het verskeie kere met Mr Pierre gepraat waarby hy my die verskering gegee het dat hy dit sal terug bring, dus nou Januarie 2017 en ek het nogsteeds niks terug ontvang nie. op Maandag 2017-01-09 het Mr Lee Baxter my gebel oor my premie en ek het uit moedeloosheid net begin praat oor my swak diens rondom die vers******s en dat te veel fondse uitbetaal is vir werk wat nie gedoen is deur die vers******s nie, en onder ander oor my kombuis kaste wat nou nog nie terug ontvang is nie. Mr Lee Baxter het al die nodige inligting geneem en my die verskering gee dat hy dadelik aandag aan te gaan gee. Ek is op Dinsdag 2016-01-16 vreg die oggend terug gebel en gesê dat hy 'n afspraak het met die eis afdeling Woensdag 12 uur en dat hy terugvoer sal gee. Op Donderdag 2017-01-12 net na 8 uur die oggend het hy my terug ges***el en mee gedeel dat ek wel my kaste moet terug ontvang, ek het hom meegedeel dat ek met Mr Pierre gepraat het die vorige dag en hy my meegedeel het dat hy verhuis het na die Kaap en nie my kaste sal terug gee nie. Mr Lee Baxter het my die versekering gegee dat ek kan weet dat outsurance dit nou sal hanteer. Na al die tyd wat ek Outsurance gebel het en gevra het om my te help met die situasie,is dit net mr Lee Baxter wat bereidwillig was om daai eksta mail te loop en my te help. Ek glo dus sekerlik die werk van die eis afdeling, maar hy het nogsteeds nie geskroom om my dadelik te help nie, hy het my ten alle tye op hoogte gehou. Hy is beslis 'n GROOT AANWINS vir Outsurance, hulle kan baie trots wees op hom, ek as klient is baie trots om met so iemand te werk wat net daai ekstra vriedelike hulp gee en jou nog die verskering gee dat hy sal terug kom. Dus briljant en uitstekend, en ek hoop dat bestuur bewus sal word, en sal weet dat Mr Lee Baxter goud werd is vir hul onderneming. Baie dankie vir all die oproepe, en vriendelike hulp, Jy is 'n groot ster. </p>

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply13 Jan 2017, 12:35
Official

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.

Ons is bly jy is tevrede met Lee se dienslewering!

Groete, Sarah