JP
Jennifer P

1 reviews | Active since Jun 2020

29 Jun 2020, 09:50

Eis

Daar is by ons ingebreek en baie skade gehad. Ons het ons eis ingesit en met die lockdown was dit moeilik om kwotasies te kry. Ons eis het bietjie lsnget gevat en besef ons dit is buite beheer afg Covit 19.

Fay baie dankie vir al jou hulp en insette. Jy het ons nooit in die duister gelaat nie en het elke dag opgevolg of ons op hoogte gehou met die vordering van die saak. Jy is n aanwins vir Outsurance en is dankbaar dat ons eis afgehandel is.

Ek sal enige iemand aanveveel, selfs ons premie het nie verhoog nie.

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply03 Jul 2020, 11:39
Official
Hallo Jennifer

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering te midde van die trauma wat julle ervaar het met die inbraak!

Ons is jammer ons antwoord aan jou is so laat!
Fay gaan hierdie kompliment baie waardeer.

Groete
OUTsurance