AB
Annemarie B
1 reviews | Active since Jul 2018
31 Jul 2018, 11:01
Diens gelewer
Leandre, hoop ek spel dit reg, se diens was uitstekend. Dit was `n plesier om met haar te praat. Baie dankie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OUTsurance's replyOfficial
31 Jul 2018, 11:33Wel gedaan Lee-andre , jou uitmuntende dienslewering maak ons baie trots!
Baie dankie vir die wonderlike kompliment.
Groete,
Joy
OUTsurance's reply31 Jul 2018, 11:33
Official
Wel gedaan Lee-andre , jou uitmuntende dienslewering maak ons baie trots!
Baie dankie vir die wonderlike kompliment.
Groete,
Joy
