PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
31 Jan 2019, 16:17
DIE DUURSTE ASSRANSIE
Defenitief nie die goedkoopste maar die duurste van almal.Vergeet van die R400 wat hulle belowe as jy dit goedkoper kry.Ek het dit goedkoper gekry en my premies verminder elke se 3 maande.Na n jaar kan dit verminder tot R329 PER MAAND by die einde van die jaar .Outsurance se premie was oor die R1000 en wat ek nou gekry het is dit R545 met n bybetaling van R4000 teenoor R8000 van Outsurance.Hulle stel defnitief nie belang nie en soos ek gese het ,die duurste Assuransie van almal wat ek ge****ak het.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OUTsurance's replyOfficial
01 Feb 2019, 12:48Hallo paulryk1
Ons is jammer ons kon jou nie 'n beter premie aanbied nie.
Ons promosie-afdeling was met jou in verbinding. Jy stel egter nie belang dat ons die nodige dokumentasie verkry om die promosie vir jou te voltooi nie.
Dankie
OUTsurance

Best regards,
OUTsurance's reply01 Feb 2019, 12:48
Official
Hallo paulryk1