M
Marlene

1 reviews | Active since Aug 2024

22 Aug 2024, 10:11

Die beste wat jy kan...

Die beste wat jy kan kry is al baie kaste daar my was ook by julle is nou oorlede is baie gelukkig by julle die mense wat vir julle werk is puik altyd helping en is vriendelik is altyd daar wanneer ek hulp soek soos ek is Afrikaans en iemand Engels praat dan vra ek vir afrikaans en help om vir my iemand wat kan Afrikaans praat DAN KRY HULLE IEMAND WAT MY TAAL KAN PRAAT OUTSURANCE IS BO IS NIE SPYT EK IS BY OUTSURANCE DIE BESTE

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply22 Aug 2024, 10:20
Official
Goeie dag Marlene

Dankie vir die fantastiese kompliment!
Ons waardeer jou besigheid.

Groete
The OUTsurance Team