AA
AnnelizeJacobs A

1 reviews | Active since Oct 2025

03 Oct 2025, 10:38

Die 26ste September 2025 was my 1ste keer wat ek direk met outsurance in ****ak was rakende die ongeluk wat plaas gevind het

Die 26ste September 2025 was my 1ste keer wat ek direk met outsurance in ****ak was rakende die ongeluk wat plaas gevind het. Met 1 oproep was daar dadelik n reaksie wat my baie gerus laat voel het. Na elke oproep en epos was daar onmiddelik terugvoering van outsurance. Outsurance jys die beste en ek sal elke maand sonder twyfel gerus betaling gee.dankie vir al die jare wat ek my vertroue in outsurance kan plaas. Die kliënte dienste is uit die boonste gehalte en kon al my vrae beantwoord soos wat ek gevrae het self dat n konsultant in Afrikaans my kon s***el was dit so gedoen.Nogmals baie dankie vir die puik diens wat outsurance verskaf in belange van die kliënte.

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply03 Oct 2025, 10:40
Official
Hello Annelize,

Thank you very much for your over-all positive response to our service and product! 

Your loyal support is much valued by all of us!

Regards
The OUTsurance Team