SJM
S J Murray.

1 reviews | Active since Mar 2025

09 Mar 2025, 07:41

Dankie vir jul uitstekende diens

Dankie vir jul uitstekende diens. Was jare by julle.Tot my bitter spyt het ek na n ander versekering gegaan. Maar nou is ek terug by OUT SURANCE. Dankie vir julle goeie diens.

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply09 Mar 2025, 08:14
Official
Good day 

We are grateful for your kind words and continued support and loyalty.

The OUTsurance Team