1 reviews | Active since Aug 2018
Dankie Eden Van Der Merwe en Outsurance
My voertuig was in Mei 2018 gesteel. Die voertuig is opge****rd en Outsurance en veral Outsurance se "salvage Unit" het uit hulle pad gegaan om my behulpsaam te wees. Ek wil in besonder vir Eben Van Der Merwe bedank wat baie meer gedoen het om my behulpsaam te wees in die moeilike situasie. Ek kan Outsurance sonder enige twyfel aanbeveel want die diens wat ek ervaar het is uiters skaars deesdae in ons land. Baie dankie Eben, en Outsurance.
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Eben is ‘n ster en sal jou kompliment ontsettend waardeer!
Wel gedaan Eben, jy maak ons trots!
Groete,
Joy
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Eben is ‘n ster en sal jou kompliment ontsettend waardeer!
Wel gedaan Eben, jy maak ons trots!
Groete,
Joy
