1 reviews | Active since Jan 2015
Claim and excess despute
Ongeluk datum: 12 Februarie 2015 tussen 1 uur en 2 uur middag. Hyundai 2012 I20 1.4 fluid.Reg: CD22CX GP<br> Outsurance polis no: OT*** Ongeluk claim no: ***<br> Outsurance agend wat saak ondersoek het is Ray ***. Manager Johan *** Ons argument met Outsurance is:Ons het die kar vir my vriendin gekoop. <br> Ons het outsurance ges***el &vir hulle gese dat sy & haar seun die kar gaan bestuur. Outsurance het gese dis reg solank hulle n geldige bestuurs lisensies het. <br> Maar outsurance het ons gladnie gevra vir hulle Id en besonderhede nie. Toe die ongeluk gebeur het skielik word daar ge-ondersoek. Arno het die kar bestuur. My vriendin is ges***el haar besonderhede is gevra op die 18de Februarie haar seun se besonderhede.Die claim is toe gedoen & kar is na East Rand motorlab Boksburg om reggemaak te word.Die kopseer nou is dat Outsurance se dat ek gese het Arno is n gereelde bestuurder. Toe se outsurance Nicky het gese hy is gereelde bestuurder. Deur die argument het Outsurance besluit dat vandat Arno 31 Augustus sy lisensie gekry het en bestuur het tot nou einde Februarie skuld ons outsurance R1500 vir elke maand agterstallig. R12000-00.
