1 reviews | Active since Oct 2016

18 Oct 2016, 15:27

Bybetaling - Outsurance

<p>Dankie Outsurance dat julle my eis so vinnig hanteer het. Ek het nooit gedink dat ek my bybetaling terug sal ontvang nie maar julle regsafdeling het my sopas laat weet dat dit wel aan my terug betaal gaan word.</p> <p> </p> <p>Nogmaals baie dankie vir julle wonderlike diens</p>

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply19 Oct 2016, 07:46
Official

Ons waardeer jou terugvoering ontsettend baie.

Lesego sal so bly wees om jou mooi boodskap te kry, dankie!

Groete, Sarah