1 reviews | Active since Mar 2017
Beste diens van outsurance en David Smith
<p>Na my Seun se ongelukkig met my motor. Was outsurance behulpsaam van die eerste oproep. In sleep dienste gereel en wateer is hulle was meer bekomerd oor my seun se welstand as die skade op my voertuig. Duidelik dat hulle omgee vir die klient. Die volgende dab het David Smith my gesukkel en alles is deur hom hanteer en sy besoek aan ons was n aangename verrassing. Binne Drie dae het ek presies geweet wat aangaan met die eies en is dit spoedig afgehandel. Dankie aan outsurance en David Smith wat n onaangename gebeurtenis verander het in n meer verdraaglike to eat and. </p>
Ons is so bly om te lees jy het wonderlike ervaring gehad met jou huidige eis.
Dawid gaan jou kompliment ontsettend baie waardeer, dankie!
Groete, Sarah
Ons is so bly om te lees jy het wonderlike ervaring gehad met jou huidige eis.
Dawid gaan jou kompliment ontsettend baie waardeer, dankie!
Groete, Sarah
