1 reviews | Active since Jul 2017

28 Jul 2017, 10:58

Beste diens ooit!

<p>Na 'n inbraak by ons huis het Zerelda Laubscher, 'n konsultant van Outsurance ons gehelp. Ons het wonderlike diens van haar ontvang. Sy het ons deur die hele proses op hoogte gehou van die eis se vordering per sms of per epos! Dit was wonderlik om in Afrikaans gehelp te word. Zerelda het die ekstra myl met ons gestap en moeite gedoen sodat ons eis vinnig en suksesvol afgehandel kon word! Dankie weereens Zerelda, jy was puik!</p>

0
Replies (2)
OUTsurance
OUTsurance's reply28 Jul 2017, 14:07
Official

Hallo karen-hurn

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering!

Ons is uiters trots op Zerelda se dienslewering en toewyding . Hierdie kompliment gaan haar baie inspireer, baie dankie!

Groete

Dinky

OUTsurance
OUTsurance's reply28 Jul 2017, 14:08
Official

Hallo karen-hurn

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering!

Ons is uiters trots op Zerelda se dienslewering en toewyding . Hierdie kompliment gaan haar baie inspireer, baie dankie!

Groete

Dinky