JL
John L

1 reviews | Active since Jun 2018

08 Jun 2018, 12:41

Behulpsame LIZA-MARI SMITH. Dankie :-)

LIZA-MARI SMITH van Outsurance was my behulpsaam op 'n absolute professionele en vriendelike manier en in my eie taal. Ek wardeer dit en noem haar optrede en dienslewering. Baie dankie LIZA-MARI SMITH en dankie vir jul webtuiste hier by Hello Peter.

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply08 Jun 2018, 14:26
Official

Liza-Mari sal jou kompliment geweldig baie waardeer, dankie.

Ons is baie bly om sulke wonderlike terugvoering te kry oor haar dienslewering.

Groete,

Joy