dB
deon B

1 reviews | Active since Aug 2016

12 May 2017, 07:38

Bedrieg publiek

<p>drie dae gelede nader ek outsurance random versekering via hul webblad, waar 'n konsultant jou sal bel, dit het wel gebeur, maar op die webblad word weereens gesè dat indien hul nie jou huidige versekering kan klop nie, hul jou R400 sal betaal, indien jy 3 jaar eisvry is, betaal hul jou R800, ek kan net rapporteer dat die konsultant my GEENSINS die opsie gebied het nie!!!Die verskoning sal seker wees jy het nie sms gestuur dat hul jou bel nie, die konsultant het my gebel nadat ek dit aangevra het op die webblad, maw Outsurance bedrieg die mense rondom terugbetaling op hul advertensies, persoonlik dink ek die onbudsman van versekering moet ook genader word rondom die aangeleentheid.Dis pure bedrog om die publiek so te laat glo hul sal betaal word. Terloops nie met die kar versekering alleen en nog met huishoudelik inhoud kon Outsurance my huidige versekering klop nie.</p>

0
Replies (2)
OUTsurance
OUTsurance's reply12 May 2017, 14:54
Official

Hi SAKEGIOEN,

Stuur asseblief jou kwotasie of ID nommer na *** Ek sal dit na die betrokke bestuurder verwys. Dankie

Best regards,

OUTsurance
OUTsurance's reply16 May 2017, 14:58
Official

Hi SALEGIOEN,

Dankie dat u die aangeleentheid onder ons aandag gebring het. Refilwe van ons promosie-afdeling was met u in verbinding. Sodra sy die dokumente van u ontvang het sal sy die aangeleentheid vir u afhandal.

Greote, Kelvin

Best regards,