EN
Elanie N
1 reviews | Active since May 2023
24 May 2023, 09:40
Baie ontevrede !!!!
Baie spyt ek het ooit lewensversekering by hulle uitgeneem. Hulle maak nooit ****ak met jou om jou op hoogte te hou wat aangaan nie. Dan kry jy ewe skielik 'n email wat sê jou polis is gekanseleer. Bel hulle dan word daar vir jou vertel die premie het nie afgetrek nie hulle het die polis gekanseleer en jou geblacklist ????? Sonder dat enige iemand my ge****ak het kanseleer hulle die polis en blacklist jou. Baie onprofessioneel ek is baie spyt ek het nie maar my lewensverskering op 'n ander plek uitgeneem nie. Ek is al van 2018 af by outsurance en dit is hoe hulle hulle kleinte behandel ????
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OUTsurance's replyOfficial
29 May 2023, 15:33Hallo Elanie Na aanleiding van ons persoonlike antwoord op jou kommentaar, bevestig ons die volgende:Ons Kliëntediens-bestuurder, Michelle het jou ge****ak. Jou polis was gekanselleer nadat ons vir 2 aaneenlopende maande geen premie ontvang het nie. Die bank het bevestig daar was nie genoegsame fondse in jou rekening om debiet-order goed te keur nie.Aangesien jy genoem het dat daar wel genoegsame fondse was om premie to dek, het jy ooreengekom om ons van bankstate vir die ebtrokke 2 maande te stuur. Met ontvangs hiervan, sal ons jou dan ****ak met verdere terugvoering. Groete
Die OUTsurance-span
Die OUTsurance-span
OUTsurance's reply29 May 2023, 15:33
Official
Hallo Elanie Na aanleiding van ons persoonlike antwoord op jou kommentaar, bevestig ons die volgende:Ons Kliëntediens-bestuurder, Michelle het jou ge****ak. Jou polis was gekanselleer nadat ons vir 2 aaneenlopende maande geen premie ontvang het nie. Die bank het bevestig daar was nie genoegsame fondse in jou rekening om debiet-order goed te keur nie.Aangesien jy genoem het dat daar wel genoegsame fondse was om premie to dek, het jy ooreengekom om ons van bankstate vir die ebtrokke 2 maande te stuur. Met ontvangs hiervan, sal ons jou dan ****ak met verdere terugvoering. Groete
Die OUTsurance-span
Die OUTsurance-span
