CR
Colette R

1 reviews | Active since Mar 2014

15 Apr 2016, 16:30

Baie baie dankie julle is puik

Graag wil ek my dank bring aan Jean Viljoen & Lerato Mtjalu & Lizelle Botes. Jean en Lerato het uit hul pad gegaan om my met elke oproep te help. My spesiale dank gaan aan Ebrahim Khane. Ebrahim jy was deur dik en dun saam met my en Mossie ( Hyundai Getz ). Jy was elke keer daar vir my deur alles,hartseer en blydskap. Dankie vir jou lojale werk en goeie gedragskode wat jy uitdra. jy is n ster. Dankie Outsurance dat julle my Mossie ( Hyundai Getz ) reggemaak het en aan my terug besorg het al moes ek 4mnde wag.<br> Daar is nie n beter versekering dan Outsurance nie. Outsurance het nog elke keer hul belofte na gekom

0
Replies (0)