1 reviews | Active since Jul 2016

20 Jul 2016, 07:49

AWESOME DIENS EN BESPARING

<p>ERNIE SE DIENS WAS UITSTEKEND EN HET MY BAIE VRIENDELIK BENADER MET ALLE HULP EN BYSTAND WAT EK BENODIG HET.</p>

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply20 Jul 2016, 08:24
Official

Ons baie bly om te hoor Ernie het sulke goeie diens gelewer.

Hy waardeer jou boodskap geweldig baie en weet jy het sy dag gemaak!

Groete, Sarah