1 reviews | Active since Aug 2015
Awesome diens!!
Ek het Hello Peter nog net gebruik om oor besighede se swak diens te kla maar vandag wil ek dit vir iets anders gebruik. Ons het 'n huis inbraak gehad en al ons waardevolle goed is gesteel as mense vra het julle darm versekering se ek ja by Outsurance, dan het almal vir my gese sterkte met hulle hulle betaal nie sommer uit nie en is baie volnonsens. Ek het so gestres want waar gaan ons die geld kry om die goed weer te vervang? vandag toe kry ek 'n oproep van die man wat ons claim hanteer, en al ons goed word vervang, selfone, my fotografie kamera en ons trouringe en juwele.... hoe awesome is dit nie, hulle vervang alles met nuwe goed en ons ringe word weer gemaak. Dankie aan julle vinnige puik diens, julle het my regtig verkeerd bewys oor wat die mense van julle dink. Nigel Kahlu jy het regtig my dag gemaak met jou nuus vanoggend en jou diens is regtig puik.
Ons is baie jammer vir die ongelukkige ervaring by jou huis. Baie bly dat jy veilig is.
Dankie vir jou vriendelike woorde. Nigel sal opgewonde wees oor die kompliment.
Dankie,
OUTsurane
Ons is baie jammer vir die ongelukkige ervaring by jou huis. Baie bly dat jy veilig is.
Dankie vir jou vriendelike woorde. Nigel sal opgewonde wees oor die kompliment.
Dankie,
OUTsurane
